Huisgenoot

VOOR OP DIE WATER

EK WAS sewe jaar oud toe ek vir die eerste keer my liefde vir die see ontdek het.

My broer en ’n vriend van hom het my eendag speels in die see gestamp, maar ek het dadelik verlief geraak.

Ons het maar pas uit die Kaap uit Her-manus toe getrek en het net so 2 km van die see af gewoon. Selfs my skool, Curro, was net ’n kilometer of so van die strand af – dit het my toegelaat om te doen waarvoor ek regtig lief was: om op die strand te wees.

Die see en strand was nog altyd vir my ’n ontvlugting. Selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related