Huisgenoot

Ons land se mynbedryf

SUID-AFRIKA is die land wat die meeste minerale in Afrika produseer. Saam met Nigerië, Algerië, Angola en Libië produseer dit meer as twee derdes van die vasteland se minerale. In 2022 was die totale inkomste van die Suid-Afrikaanse mynbedryf R747 miljard. Dit is baie geld! Maar dis nie als goeie nuus nie. Kom ons kyk na mynbou in Suid-Afrika, en die nadelige uitwerking wat mynbou op die land se mense en grond kan hê.

MINERALE IN SUID-AFRIKA

Suid-Afrika is mineraalryk. Benewens goud en diamante, is hier ook reserwes soos platinum, ystererts, chroom, koper, silwer en mangaan. In geheel word 22 minerale hier ontgin.

Suid-Afrika is die topprodusent van platinum, chroom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related