Huisgenoot

HULPBRONNE GOUD

DIE ontdekking van ’n goudrif in Suid-Afrika in die laat 1800’s het ’n ekonomiese deur na die buitewêreld oopgemaak. In die 20ste eeu was ons land die grootste goudprodusent ter wêreld. Maar Suid-Afrika se goudproduksie het in die afgelope jare verswak. Waar ons nog in 2006 die topgoudprodusent was, beklee ons land tans die 10de plek. China is sedert 2007 die topprodusent van goud.

Die geskiedenis van goud in Suid-Afrika strek honderde jare terug na die jaar 1000 n.C. in die Mapungubwe-nedersetting in die Limpopovallei. Toe reeds het die inwoners van Suider-Afrika met goud handel gedryf. Maar wat is goud, waarvoor word dit gebruik en hoekom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w