DIE WORTELS LÊ DIEP
As Bokkoors eers deur jou are vloei, is daar geen terugkeer nie. Dan hou jy aan om hulle te ondersteun, selfs al bly jy in Europa.
Vergeet van koninklike protokol – nie eens ons eie prinses Charlene van Monaco kon haar vreugde wegsteek toe die Bokke in Parys koning