KIKI WENTZEL
Die Real Housewives van Pretoria-ster sê dit was omtrent ’n belewenis om twee van die beste rugbyspanne ter wêreld op die veld te sien uitdraf. Sy het die eindstryd saam met haar man, MALCOLM WENTZEL, bygewoon.
“Die eindstryd was ’n naelbyter, en albei spanne se ondersteuners in die stadion was