Huisgenoot

BENNIE GRIESSEL IN ’N ANDER SPIEËL

ELKE leser het ’n ander prentjie van hoe hy lyk – maar nou weet ons ook hoe hy kán lyk.

Dis miskien nie heeltemal soos ons hom eers sou voorstel nie: Só mooi was die man dalk nie in lesers se gedagtewêreld nie. Hy’s dan dikwels strompelend eerder as smeulend. Dronk en gebreek. Maar slim soos min en altyd op die spoor van ’n skelm sluwer as die duiwel self.

Maar hier’s hy nou in ’n effe ander gedaante: Bennie Griessel getransformeer vir TV, ’n raps jonger as sy gewone jare en sommer herdoop as “Benny”.

Deon Meyer se speurder het onlangs sy buiging op die skerm gemaak, en een van die bekendste karakters in die Afrikaanse leeswêreld skop, skiet en suip nou in Engels op M-Net. grond, sien ons hoe die speurder soek na ’n reeksmoordenaar wat swaar dra aan sy eie seer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related