Vat SA dadelik tot vlak 1, eis Solidariteit se Buys
Aug 09, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Solidariteit wil die regering in die hof probeer dwing om die staat van inperking uit te faseer omdat dit geen doel meer dien nie en lewens en lewensmiddele onnodiglik vernietig.
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het gister gesê hulle sal die regering hierdie week nog met ’n aansoek in die hooggeregshof takel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days