Rapport

Sjuut, maar jou pensioen is 30% minder werd

Vanuit feitlik alle oorde – binnelands en ook buitelands – word die ANC-regering gemaan om drasties ingrypende veranderinge aan die land se ekonomiese bestuur teweeg te bring ten einde groei aan te wakker en die land beter te bestuur.

As dit nie Fitch en Moody’s is wat waarsku oor die stygende trajek van die land se skuld nie, is dit onafhanklike ekonome soos Mike Schüssler wat waarsku dat ons almal in die ekonomiese gemors is wat jare gaan neem om te herstel.

Reeds voor die Covid-19-pandemie was Suid-Afrika in ’n resessie en was die afgradering na rommelstatus deur Moody’s amper die laaste spyker in die doodskis – en toe kom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related