Rapport

Die ANC word al hoe meer outoritêr

Vaar die DA tans goed? Ek het sommige in die DA al hoor sê: “Ons is op ’n goeie plek.” Ja, daar is stabiliteit en ons is grootliks verby die skade van De Lille en ons gestruikel oor swart ekonomiese bemagtiging.

Ja, ons is die beste opposisieparty gemeet aan ons hantering van die Covid-19-pandemie en het groot druk op die regering geplaas om Covid-19-korrupsie te takel.

Maar die vraag in die politiek is altyd – “in vergelyking met wát?”

As politici neem ons aan dat ons deurdring tot kiesers net omdat ons mekaar voortdurend aanmoedig.

Dring ons werklik tot kiesers deur? Of het ons bloot vir onsself ’n eggokamer geskep waarin bestaande sienings bevestig en alternatiewe sienings nooit oorweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related