Rapport

‘Basta met kwotas’

Hy hou die rekord vir die meeste drieë deur ’n Springbok in ’n toets. Maar ondanks dié trotse rekord – ses drieë wat al 15 jaar agter sy naam staan – het Tonderai Chavhanga uiteindelik maar net in vier toetse gespeel.

Deesdae bedryf dié vriendelike Zimbabwiër sy eie konsultasieagentskap, wat onder meer sy dienste verleen aan S-Group, ’n netwerk-maatskappy wat oor ’n eksklusiewe lidmaatskap van meer as 2 000 sakeleiers en sportmense van oor die wêreld heen beskik.

“Die aanpassing wanneer ’n mens se rugbyloopbaan verby is, is nie maklik nie,” erken Chavhanga (36).

“Rugby het my geleer dat die voorseisoen die belangrikste aspek van ’n seisoen is. As ’n mens nie al die ure van bloedsweet deurmaak nie, kan jy nie verwag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d