Rapport

Video-eetlus in ’n kits geklop

Facebook is vir ouers, YouTube se video’s langdradig en daai memes op Instagram het mens mos al almal gesien.

Dís hoe die jongklomp na sosiale media kyk.

Hulle is almal op TikTok, jy weet, daai kitsvideo-netwerk wat pres. Donald Trump dreig om uit Amerika te skop. Hy sê dié Chinese sosialemedianetwerk bedreig Amerika se binnelandse veiligheid. Hy’s nie alleen nie; Indië het dit reeds verbied en Australië dink daaroor.

TikTok is vinniger en kreatiewer as Facebook, Instagram en die ander. In ’n videogreep van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d