Rapport

Isoleer is die beste geweer

’NKollega toets positief by die werk. ’n Maatjie by die skool kry Covid-19 of jou drafmaat het simptome . . . Wanneer daardie boodskap op jou slimfoon deurkom, moet jy tussen ’n magdom regeringsriglyne en jou dokter se raad probeer uitpluis wie almal in afsondering moet bly en vir hoe lank. Hier’s die kort van die lank . . .

Hoe lank moet ek tuis bly?

Daar is ’n belangrike onderskeid tussen die isolasie- en kwarantyntydperk, verduidelik The Scientists Collective (TSC), wat riglyne hieroor saamgestel het.

Die TSC is ’n groep van meer as 15 mediese spesialiste, waaronder van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related