Skool staan erewag vir onnie se afskeid
Aug 09, 2020
1 minute
Landi Slatter
FOTO: VERSKAF
“My loopbaan-hoogtepunt? Die tieners, almal dink hulle is moeilik, maar ék dink hulle is fantasties!”
Só sê Elmarie (Ellie) du Toit aan nadat sy verlede week op 69 jarige ouderdom afgetree het. Sy was 47 jaar lank ’n wiskundeonderwyseres.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days