Huisgenoot

WISKUNDE: ’N LEERSKOOL VIR DIE LEWE

LIZETTE BOOYS (29), WISKUNDEONDERWYSERES

‘WISKUNDE het nog altyd vir my maklik gekom. Op skool was dit my favourite vak. As ek huiswerk gehad het, het ek eerder my wiskundehuiswerk gedoen as die ander vakke se huiswerk.

As ek gesukkel het met ’n wiskundesom, was dit éérs vir my lekker.

Ek dink ’n mens geniet iets wat jy maklik vind en wat jy gou kan leer. Wiskunde is ’n oefenvak, en omdat ek so mal is daaroor, was dit ’n ding wat ek nie omgegee het om te oefen nie.

Mense het oor die jare altyd vir my gesê ek is slim. Dan sê ek: Nee, ek is geseënd met ’n talent. Nes ander mense met verskillende talente geseënd is. Wiskunde is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related