Rapport

Cyril se droom kry nie asem

Vaste kapitaalbeleggings in Suid-Afrika kan vanjaar tussen 11% en 20% minder as in 2019 beloop, raam ekonome. Sulke beleggings is belangrik vir ekonomiese groei en werkskepping.

Johann Els, hoofekonoom by die Old Mutual Investment Group, sê ’n reële (aangepas vir inflasie) inkrimping van 11% sal die skerpste val in die land se geskiedenis wees. In 2018 het dit met 1,4% ingekrimp en verlede jaar met 0,9%.

Kamilla Kaplan, ’n ekonoom by Investec, meen die daling kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related