Rapport

Nuwe kinkel in Thabang se kontrak | KSA kolf vrae weg Moroe pluk ’n haas uit hoed

Ná ’n gesloer van nege maande moet Thabang Moroe Donderdag oplaas voor Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad verskyn om te verduidelik waarom hy nie as uitvoerende hoof afgedank moet word nie . . . maar hy is nie van plan om dít te doen nie.

Raad het botsende belange, sê Thabang se regspan

Moroe se regspan, onder lei-ding van Michael Motsoeneng, sê hulle het Vrydagoggend ’n brief aan KSA gestuur waarin hulle die beheerliggaam in kennis gestel het dat hul klient aandring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n