‘Gee ons geld vir AiG!’
Aug 09, 2020
3 minutes
Hendrik Hancke
Terwyl talle mense in die musiekbedryf erg swaarkry weens die inperkingsregulasies lê miljoene rande, wat byna 100 liedjieskrywers toekom, in ’n Afrikaans is Groot/Samrotrustrekening.
Dis omdat die organiseerders van dié konsertreeks “bang is dit kom nie by hulle uit nie” as dit aan die Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie (Samro) oorbetaal word.
Sedert Afrikaans is Groot (AiG) in 2012 begin het, is nog geen tantième vir openbare optrede aan Samro oorbetaal nie.
“Vir my
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days