Rapport

In land van evolusie is die ateïste koning

Die berig in Rapport op 26 Julie deur Johan Eybers (“SOS maak toe aanlyn kykers die duiwel in”) en die artikel verlede Sondag deur George Claassen (“In die land van Noag is skeppers koning”) verwys.

Ons reageer met teleurstelling op hierdie snydende, neerhalende en onwetenskaplike berigte.

Kinders moet die geleentheid gegun word om self die ander sy van ’n onderwerp volledig te ondersoek en self te besluit wat sin-vol en logies is. Ons wil juis kinders bemagtig om kritiese denkers te wees. Solidariteit se Skole-ondersteuningsentrum (SOS) doen kinders geen onreg aan om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related