Rapport

Oerknal word in die Bybel beskryf

A. Engelbrecht skryf:

eorge Claassen (02.08) weerspreek homself: “Vir ’n teorie om as wetenskap aanvaar te word, moet dit getoets kan word en) nie. As “die sterre saamgesing het en al die hemelinge gejubel het” (Job 38:7) moes dit ’n “oerknal” gewees het. Die bekragtigbare voorspelling is in Luk. 21:25,26. Mark. 13:24,25 verduidelik: “Die son sal verduister word en die maan sal nie skyn nie. Die sterre sal uit die ruimte val en die kragte van die hemelruim sal ontwrig word.” Kan jy jou ’n groter oerknal voorstel? Ook die verskuiwende kontinente kan verklaar word deur Noag se vloed.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia

Related