Die staat betaal, al werk hulle nie
Aug 09, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Meer as 84 000 staatsamptenare kon tydens die inperking nie voluit werk nie, maar hulle is steeds “voluit” betaal.
Dit blyk uit ’n antwoord van Senzo Mchunu, minister van staatsdiens en administrasie, op ’n parlementêre vraag van dr. Leon Schreiber van die DA.
Die regering
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days