Rapport

Beiroet: ‘Dis eintlik korrupsie wat hier ontplof het’

Die skuld vir die reuse-ontploffing in Beiroet se hawe moet in sy geheel voor die deur van korrupte amptenare gelê word.

Só sê Karim Traboulsi, redakteur van The New Arab, die Engelse weergawe van Al-Arabi al-Jadeed, ’n aanlyn Libanese nuusdiens wat Traboulsi van Brittanje bestuur.

Die ontploffing, met ’n seismiese omvang van. Minstens 130 mense is dood en meer as 5 000 beseer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d