Pa kry toesig oor kind ná ma haar mishandel
Feb 09, 2020
2 minutes
Jana Smit en Kelly Minnie
FOTO: KELLY MINNIE
Terwyl ’n pa besig was om vir die welsyn ’n dossier op te stel oor beserings aan sy tweejarige dogtertjie se lyfie, het die oproep van die kind se ma gekom: Sy het in ’n epileptiese aanval van ’n bank afgeval en haar kop gestamp.
Maar toe blyk dit die meisie het vier skedelfrakture, breinbloeding en ’n gebreekte linker-arm, sowel as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days