Rapport

Die tye en swye van Reza de Wet

Besonder insiggewend is die inligting in die bundel oor die opvoering van De Wet se stukke.

Reza de Wet: Die dramaturg as dromer – ’n huldigingsbundel onder redaksie van Temple Hauptfleisch en Marisa Keuris. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R200.

Die sesde huldigingsboek in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se reeks oor wenners van die Hertzogprys – dié keer oor die dramaturg Reza de Wet – wyk af van ’n tipiese bundel wetenskaplike artikels deur literatore vir (veral) ander literatore. Die idee was kennelik om soveel fasette as moontlik van dié merkwaardige kunstenaar se werk en persoonlikheid bloot te lê.

Hoewel daar ook deeglike, oorwoë artikels opgeneem is oor De Wet, is dit veral die eerste sewe stukke, gegroepeer onder die titel “Perspektiewe uit die teaterbedryf”, wat hierdie bundel besonder toeganklik en aantreklik sal maak vir ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related