Rapport

Digkuns as bloudruk

Tussenganger deur Marius Crous. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R180. Resensent: Joan Hambidge

In die begeleidende motto van Marius Crous se jongste bundel word C.A. Conrad aangehaal: “Poetry is a blueprint of who we are at the time of writing it.”

In Tussenganger word die digkuns as bloudruk en afdruk op verskillende maniere ondersoek. Hoe verwoord die digter die dood? Hoe neem ’n mens afskeid van ’n moeder of ’n geliefde? Hoe kan die woordelose taal van musiek opgevang word in woorde? En kan gedigte troos? Hoe beskryf ’n mens grensoorskrydende betredings?

Soos in die digkuns van Johann de Lange; die dood wat loer om elke draai, hetsy fisiek of deur siekte, is waaroor hierdie bundel onder meer handel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige

Related