Rapport

Predikant ‘vort met R600 000’

’N Jong sakeman kan homself skop nadat hy R600 000 aan ’n Gautengse predikant geleen en vas geglo het hy sal terugbetaal word, want “dis ’n man van die kerk”.

Wilko Esterhuizen het past. Fanie Bolleurs as sy “pel in die kerk” beskou en hulle het dikwels oor ’n koppie koffie gekuier. Die verhouding het so versuur dat Esterhuizen in Februarie ’n bedrogklag teen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related