Eskom se drie dele kan dalk ontspoor
Jun 21, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Die verdeling van Eskom in drie dele kan volgens ’n arbeidskenner ontspoor nadat drie vakbonde kapsie gemaak het omdat hulle nie daaroor geraadpleeg is nie.
Die vakbond Solidariteit dreig met ’n dringende hofaansoek om die verplasing van sy lede as deel van die proses stop te sit.
Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days