Landbouweekblad

ESKOM-ROMPSLOMP VERTRAAG BOERE SE SONKRAGPLANNE

BOERE wat sonkrag vir eie gebruik én lewering aan die Eskom-netwerk wil opwek, ervaar groot frustrasies met Eskom se goedkeurings- en rekeningprosesse.

Terwyl pres. Cyril Ramaphosa te midde van herhaaldelike beurtkrag einde Julie aksieplanne aangekondig het om die kragkrisis te beëindig, is daar nog heelwat haakplekke en onduidelikhede in die administratiewe prosesse. Frustrasies blyk ook van provinsie tot provinsie te verskil.

Mnr. Chris Schutte, direkteur van Sonfin, wat in die oprigting van sonkragaanlegte spesialiseer, sê dit duur steeds verskriklik lank vir ’n boer se aansoek om deur Eskom verwerk te word.

“Aanvanklik het Eskom se eenheid vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit