Rapport

Is godsdiensvryheid dalk weer in gedrang?

Dit is nou al ’n gegewe dat die virus en die staat van inperking ons nie net anders na dinge laat kyk nie, maar ons ook dít help raaksien wat ons voorheen misgekyk het.

Die kerk is geen uitsondering nie, en die huidige situasie het drie ongemaklike waarhede aan die lig gebring waaroor die kerk hand in eie boesem moet steek.

Eerstens is daar die kerk se verhouding met die Suid-Afrikaanse staat, wat ons terugvoer na die jare 380 en 390, jare wat vir die Christendom en grondwetlikheid van die grootste belang bly.

In 380 verklaar die formidabele keiser Theodosius die Christendom tot nie slegs die amptelike godsdiens van die Romeinse Ryk nie, maar ook die énigste. Vir die Christendom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related