Predikante as raadslede: Kerk ‘moet herbesin’
Jun 21, 2020
2 minutes
Jacob Rooi
’n Tentmaker-leraar van die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) sê dit is tyd dat die kerk herbesin oor sy verbod op VGK-predikante wat by die plaaslike politiek betrokke raak.
Dr. Charles Flaendorp, voorsitter van die paroolraad en tentmaker-leraar van die VGK Macassar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days