Rapport

NG rebelle teiken ‘liberale strooipop’

Die twis tussen behoudende lidmate in die NG Kerk en senior kerkleiers is besig om te verdiep. Die behoudendes be-plan ’n “spesiale beraad” vir volgende maand, waar hulle “wil besin oor die toekoms”.

Die geleentheid, waarheen eendersdenkende lidmate en gemeentes van oor die land heen genooi word, word deur die NG kerk Moreletapark in Pretoria, die kerkverband se grootste gemeente, gereël.

Moreletapark het reeds

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related Books & Audiobooks