Staat vee KSA se speel-planne van die tafel
Jun 21, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
Nadat Krieket Suid-Afrika (KSA) sy plan om krieket te hervat vandeesweek met groot fanfare aangekondig het, het die departement van sport dié planne met ’n opslagbal neergevel.
KSA is genoop om die Solidarity Cup-wedstryd, wat ook sommer ’n blinknuwe formaat van die spel sou bekend stel, na ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days