Feite én fiksie bied sielslafenis
Jun 21, 2020
2 minutes
Die Pretoriase jeugleraar Ivor Swartz vertel in sy aangrypend eerlike van sy moeilike grootwordjare in dié buurt in Grabouw waar hoop, soos Ivor se pa, dikwels ’n vroeë dood sterf. Sy ma moet die kinders alleen grootmaak, terwyl die gesin deur Ivor se oudste broer, hul selfaangestelde “oppasser”, geterroriseer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days