Seun is stukkend oor hy sterwende pa nie kon groet
Jun 21, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
Dit voel of hy sy pa in sy laaste oomblikke in die steek gelaat het. Dit hou hom elke aand wakker.
Só sê ’n 56-jarige man van Krugersdorp nadat die Netcare Milpark-hospitaal geweier het dat hy sy 84-jarige pa sien voordat hy daar dood is.
Johan Theunissen het sy pa, Jan,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days