Kuier

KWAAD & SÉÉR

In hul voorkamer in Wemmershoek, Franschhoek, sit Jo-Riah Collins se ma, Joanie (64), moeg en leeg en met trane wat vryelik rol soos sy saggies oor haar pragtige 34-jarige kind praat wat so wreed op Kersdag verlede jaar uit hul lewe geruk is.

Dié pensionaris en haar man, Japie (64), 'n tuinwerker, moet nou op hul oudag hul broodwinner-dogter se twee minderjarige kinders, 'n 16-jarige seun en 8-jarige meisie, grootmaak.

Johnwinn Abrahams (34) staan tereg weens haar moord. Hy het na bewering nie nét hul dogter se lewe geneem nie, maar ook in 'n ander voorval een van haar broers met 'n mes in die rug gesteek. Hy het boonop glo herhaaldelik gedreig dat hy en sy trawante die gesin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related