Huisgenoot

7 JAAR SONDER JAYDE

SEWE jaar is ’n lang tyd, maar dis nie lank genoeg om die grootste seer te genees nie. Nie lank genoeg om die wreedste verlies te verwerk nie.

En ook nie lank genoeg om vrede te vind nie.

Want dit is sewe jaar ná daardie verskriklike dag in April 2015 toe Jayde Panayiotou so skielik van hulle weggeruk is, maar haar familie worstel nog elke dag met haar wrede dood.

“Ek het geen geloof oor nie; dit is van my af weggevat,” vertel Jayde se ma, Michelle Inggs, in ’n episode van die M-Net-dokkiereeks Strangers You Know wat onlangs uitgesaai is.

“Dit is baie moeilik om enigsins geloof te hê wanneer mense vir jou aanhou sê: ‘Maar jy gaan Jayde weer sien’ of ‘Dit was so bestem.’ Ek gáán haar nie weer sien nie. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related