Huisgenoot

KARMA SE SIRKEL

AS DIE borrelende Boeboe van Vetkoekpaleis het sy kykers laat skater en was sorge met haar kêrel, Pelvic, al drama wat sy moes hanteer. Maar die storielyne van die regte lewe is soms bitter swaar, kan die aktrise en sangeres Liane Heyl getuig – en onlangs is sy weer met een van die donkerste oomblikke van haar lewe gekonfronteer.

Die nag van 14 Maart 2014 is haar geliefde tannie en “tweede ma”, Genée Bergs (70), doodgeskiet in haar bed in die Johannesburgse voorstad Parktown North. Liane en haar tweelingsuster, die nuusleser Genée White, was verpletter.

En twee dae voor Huisgenoot se onderhoud met Liane is die moordenaar, tannie Genée se tweede man, Dieter Bergs (nou 87), in huisarres geplaas.

Weens sy gevorderde ouderdom sal hy ondanks sy skuldigbevinding nie tronk toe gaan nie, maar moet hy die res van sy lewe in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related