Rapport

Plattelandse sprokieslewe

‘Ek wil nooit, óóit weer in my lewe onder ’n buislig sit en werk nie,” sê Martly Calitz (49) onomwonde. Sy en haar man het tien jaar gelede op ’n Roete 62-langpadreis gegaan om ’n plek te vind waar hulle kon voel hulle kan asemhaal.

“Toe ons in Montagu aanland, het ek vir my man, Hanno, gesê dít is die dorp waar ek wil bly,” vertel Martly. Daar en dan koop hulle toe sommer ’n huis en sy be-dank haar werk en sê vir haar bestuurder sy is moeg vir buisligte en snelweë. “Dis nie goed vir my kreatiwiteit of my gesondheid nie,” sê Martly. Sy het vir ’n Duitse maatskappy gewerk en haar bestuurder wou nie haar bedanking aanvaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related