Toetse vir Covid-19 nie langer gratis, sê staat
Jun 21, 2020
1 minute
Dawie Boonzaaier
Die staat se laboratoriums sal Covid-19-toetse nie vir ewig verniet kan doen nie.
Prof. Eric Buch, raadsvoorsitter van die nasionale gesondheidslaboratoriumdiens (NGLD), het verlede Woensdag aan die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid gesê die NGLD het nog geen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days