‘Boland-rugby skuld Saru-adjunk R2 m.’
Jun 21, 2020
2 minutes
Brenden Nel
Die Boland Rugbyunie (BRU) moes lenings aangaan by Francois Davids, adjunkpresident van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en gewese Bolandse rugbybaas, om ’n kontantvloeikrisis die hoef te bied.
Die unie skuld Davids nou glo R2 miljoen.
Ingeligtes sê die mees onlangse lening is gedeeltelik gebruik om Boland
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days