Boland-twis draai by KVBA
Jan 12, 2020
2 minutes
Brenden Nel
FOTO: EDREA DU TOIT
Die Boland Rugbyunie (BRU) en sy president, Ivan Pekeur, sal Woensdag voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verskyn nadat twee werknemers van Boland klagte van onbillike ontslag ingedien het.
Cassie Carstens, die BRU se voormalige uitvoerende hoof, het hom tot die KBVA gewend nadat Pekeur hom in Desember afgedank het.
Volgens dokumente in se besit was Carstens met siekverlof toe hy ’n brief kry dat hy uit sy pos ontslaan word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days