Krisis Breek Dalk Pravin Se Greep
Die huidige Eskom-krisis verhoog onderlinge spanning in pres. Cyril Ramaphosa se kabinet en kan uiteindelik daartoe lei dat Pravin Gordhan se ysere greep op die kragreus verbreek word. Dit volg nadat die voorsitter van Eskom se direksie, Jabu Mabuza,