Heroïese man styg uit bo gek maatreëls
Jan 12, 2020
3 minutes
Leon Louw
FOTO: GALLO IMAGES
Wat kan ons leer van ’n man wat gebore is voor nylon, televisie, straalenjins, fakse, koordlose fone, FM-radio, mikrogolfoonde, bandopnemers, outomatiese ratkaste en elektriese tikmasjiene (om van rekenaars nie te praat nie). Baie.
Maar eers moet ’n mens iets sê oor die ontslape Richard Maponya (99) se wêreld en oor sy persoonlike ondervindings.
Min mense het destyds besef – en amper niemand weet dit nou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days