Rapport

Viva Franse flair

Die Franse het ’n eie logika. Hulle redeneer anders oor dinge. Daarby word hul handel en wandel dikwels deur ’n primitiewe instink gemotiveer. Galliese rugby as voorbeeld, soos in die klassieke 1999-Wêreldbekerhalfeindstryd tussen Frankryk en Nieu-Seeland: 24-10 het die All Blacks voorgeloop, voordat veral Lamaison en Dominici losgetrek het om die wedstryd 43-31 in Les Blues se guns te beklink.

Flair is wat daai dag op Twickenham sou tel. Die vermoë om iets verstommends uit niks op te tower. Die vermoë om iets op ’n vars manier te bedink.

Soos turbokrag in F1, pneumatiese klepvere, ’n V10-enjin, ’n Citroën 2CV of DS; dié motor van motors.

En voilà! Mê-djiek!

Daar’s natuurlik ’n verrassingselement in flair wat ook in ander vorme van die Franse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n