Rapport

Gatslag in Kimberley toe min na Cyril wou luister

Pres. Cyril Ramaphosa se belangrikste toespraak aan ANC-ondersteuners sedert die verkiesing op 8 Mei 2019 het gister in Kimberley platgeval toe minder as ’n derde van die verwagte skare van 35 000 opgedaag het.

Die jaarlikse “8 Januarie”-toespraak, waarin die ANC-president die ANC se stigting op 8 Januarie 1912 gedenk, is in die relatief klein Tafel Lager Park-stadion gehou –voorheen Griekwapark – en geen oudpresident van die ANC het boonop die geleentheid bygewoon nie. Sedert 2010 is dié geleentheid meestal in stadions met meer as 40 000 sitplekke gehou, met die uitsondering van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n