Rapport

Waar Hemingway gedrink het

Dis welbekend dat die Amerikaanse roman- en kortverhaalskrywer, Ernest Hemingway (1899-1961), ’n drinkebroer was. Ook dat daar oor die wêreld heen kroeë voorkom waar hy glo uitgehang het of wat na hom vernoem is.

Ten minste was Hemingway nie nét lief vir drink nie. Hy is meer bekend vir sy Pulitzerprys in 1953 vir sy boek The Old Man and the Sea, asook die Nobelprys vir letterkunde wat hy in 1954 ontvang het.

Hemingway sou dit sweerlik amusant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n