Rapport

Rus in vrede

■ (78) was ’n Frans gebore sjef wat saam met sy broer, Albert, die Britte se vaal kos in die laat 1960’s verhef het tot iets meer as biefstuk-en-niertjie-pastei bedien was hul restaurant, Le Gavroche, die eerste Britse eetplek om drie Michelin-sterre te ontvang. Roux kon nie ’n woord Engels praat toe hy in Brittanje aankom nie. Die eetplek is vernoem na die straatkind in Victor Hugo se . Albei broers het die kos wat die Britte geëet het een kyk gegee en besluit dit is barbaars. Hulle het haute cuisine (fyn kookkuns) bedien maar ook die meer gewone, maar smaaklike, cuisine bourgeoise. Die crème de la crème van die samelewing het daar uitgehang, soos Ava Gardner en Charlie Chaplin. Roux het op 14 skool verlaat en in restaurante se kombuise begin werk, waar hy praktiese opleiding ontvang het. Hy en Albert het onder meer soufflés aan die Engelse voorgestel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related