Rapport

Rus in vrede

■ Die Suid-Afrikaans gebore liriekskrywer en joernalis (95) is in Londen oorlede. Hy is in Kroonstad gebore en het later internasionaal roem verwerf vir sy verwerking van die musiekblyspel uit Frans na Engels. Die BBC berig hy het ook die lied “Goodness Gracious Me” in 1960 geskryf. Dit is deur Peter Sellers en Sophia Loren bekend gemaak. In 1974 het hy met Charles Aznavour aan die treffer “She” gewerk. Sy voltydse werk was egter as teaterresensent en TV-kritikus vir die en later vir die . Groot name in die teaterwêreld soos Tim Rice en Cameron Mackintosh het hul medelye uitgespreek. Kretzmer se ouers was arm en hulle het ’n klein meubelwinkel in Kroonstad besit. Luidens het hy $20 miljoen in tantième vir verdien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Twee Boere Kry Doodsdreigemente
’NTwis tussen boere, die Newcastle-munisipaliteit en plaasbewoners is op die spits gedryf toe twee boere van die Normandien-omgewing met die dood gedreig is. Luke Gibbs (35) en sy buurman dr. Ahmed Jamooladeen (50) het elk ’n plakkaat met doodsdreige
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s

Related