Die jaar 2019 Rus in vrede
Jan 05, 2020
3 minutes
| FOTO: LIZA VAN DEVENTER
| FOTO: PHILIP DE VOS
Die aktrise met die hartseer gesig en wat in haar jeug Marilyn Monroe se gelaatstrekke gehad het, Christine Basson, is op 10 Junie in die ouderdom van 78 aan orgaanversaking dood. Sy was ʼn inwoner van die Ekklesiapark-aftreeoord in Blairgowrie, Randburg. Basson het 18 jaar lank die rol van Nora Naudé in die sepie vertolk. Haar vriendin Anina Roux vertel: “Eendag nooi sy my vir ontbyt [in Johannesburg]. Ons ry nog so, toe stop sy by die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days