Roomys is Boeta se brood en botter
Jan 12, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: JULIAN JANSEN
FOTO: JACO MARAIS
■ Oupa van nege het vier kinders deur universiteit gesit met sy blou koelboks
“Fifty five not out” is sy telling op Nuweland se rugby- én krieketstadion, sê die 65-jarige Boeta Cassiem, seker die bekendste roomysverkoper in die land.
Almal ken dié kaalkopman wat luid sy ware bemark op die Kaapse sportvelde en by musiekkonserte.
Hier uit sy tweeverdiepingwoonstel in Westridge, Mitchells Plain,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days