Huisgenoot

RICKY SE 2020-VISIE VIR SEWES

SY SPAN en aanhangers noem hom “Tricky Ricky”. Dis maklik om te sien hoekom. Dis ’n systap hier, ’n fop daar… en siedaar, hy’s oor die doellyn!

Vir sy towerkunsies is Ricardo Duarttee (25) in Mei as Wêreld-Sewesrugby se Nuweling van die Jaar bekroon. Aan Huisgenoot vertel hy toe hy in Londen se Twickenham-stadion na die verhoog stap, “het ek in my hart geweet: Ek hoort hier.”

Maar daardie sekerheid het die Blitsbok-sensasie ’n paar jare gelede glad nie gehad nie. Hy moes hard soek om homself te vind – en uit pure frustrasie het hy dan alte maklik vuisgeslaan, erken Ricky vandag in sy ouerhuis in Brackenfell.

“Ek wou na ’n hoërskool gaan waar ek raakgesien kon word,” vertel hy oor sy skooljare. Hy het ingekom by ’n spogskool in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related